Stephen Dorff

Stephen Dorff
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 29 Julie 1973 (1973-07-29)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stephen Dorff (gebore 29 Julie 1973) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Power of One (1992), Blade (1998), Somewhere (2010), en Immortals (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy